Strategie vir gebed (eBoek): Aksieplan vir 'n gebedskryger [Kindle-editie]

Gebed behoort jou eerste aanvalsplan te wees in die stryd van die lewe, nie jou laaste toevlug nie. En vir ’n geveg van hierdie kaliber het jy ’n doelgerigte strategie nodig. STRATEGIE VIR GEBED bied vir lesers ’n aksieplan wat hulle sal lei van die eerste stap wat hulle moet neem tot op die vlak van ’n volwaardige en selfstandige gebedsoldaat:1. Die beginstappe van ’n sterk gebedslewe – die krag en prioriteit van gebed2. Die basiese opleiding – wanneer en waar om te bid3. Ingesteldhede – soos gehoorsaamheid en volharding4. Strategieë – hoe om te bid5. Teikens – vir wie om te bid6. Ammunisie – wat kan jy gebruik in jou gebede7. Ekstra versterking – besprekingsvrae wat in groepe gebruik kan word STRATEGIE VIR GEBED sluit aan by die Kendrick-broers se fliek WAR ROOM. Dit is ’n hulpbron vir enigeen wat vasberade is om as oorwinnaars in gebed uit te styg.

De auteur:Alex Kendrick
Isbn 10:B0198QHGHQ
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:221
serie:Kindle-editie
gewicht Strategie vir gebed (eBoek): Aksieplan vir 'n gebedskryger [Kindle-editie]:2662 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.