In die stilte van verlies (eBoek): Ontdek God se genade waar liefde en pyn ontmoet [Kindle-editie]

Verlies. Dit is ’n woord wat baie mense vrees en waarvan baie min mense kan wegkom. Jerry Sittser se ma, vrou én dogter sterf almal in dieselfde ongeluk. Die tragiese ongeluk het hom agtergelaat met ’n ongelooflike gevoel van verlies waaruit hy moes sin maak. IN DIE STILTE VAN VERLIES gaan nie net oor een man se hartseer nie. Dit is eerder ’n blik op die verliese waaronder baie mense ly en die genade wat ons verander. Sittser verduidelik dat dit nie soseer gaan oor dit wat met mense gebeur as dit wat binne hulle gebeur wat uiteindelik hulle lewe kenmerk wanneer siekte, egskeiding of die verlies van ’n geliefde hulle tref nie. Dié boek het ook interessante besprekingsvrae wat lesers op ’n persoonlike vlak sal aanraak en voorsiening maak vir dieper self-evaluasie. IN DIE STILTE VAN VERLIES help lesers om te midde van pyn en hartseer weer boodskappe van hoop, empatie en vreugde te vind.

De auteur:Jerry Sittser
Isbn 10:B00NXZX5R4
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:172
serie:Kindle-editie
gewicht In die stilte van verlies (eBoek): Ontdek God se genade waar liefde en pyn ontmoet [Kindle-editie]:1239 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.