Die krag van die Heilige Gees (eBoek): Skielik was daar 'n geluid uit die hemel soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. Hand. 2:2 [Kindle-editie] beoordelingen

Isbn 10: B00J5KHWV6

Die krag van die Heilige Gees (eBoek): Skielik was daar 'n geluid uit die hemel soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. Hand. 2:2 [Kindle-editie] beoordelingen het boek quotes

van

Kies formaat:

Die krag van die Heilige Gees (eBoek): Skielik was daar 'n geluid uit die hemel soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. Hand. 2:2 [Kindle-editie]

DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES deur Angus Buchan is geïnspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem. Buchan getuig vurig hoe hy saam met 4 500 gelowiges die werklikheid van die Heilige Gees beleef het en hoe hy vir ewig daardeur verander is. Hy beskryf hoe hierdie beweging van die Heilige Gees soortgelyk is aan wat die vroeë kerk ervaar het soos dit beskryf is in Handelinge 2 en hoe dit verskeie herlewings deur die loop van die geskiedenis tot gevolg gehad het. DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES is ’n inspirerende boek wat lesers sal herinner dat die Heilige Gees ’n werklikheid is en op onvoorspelbare en verrassende maniere werk. Ons moet Hom net vertrou.

De auteur:Angus Buchan
Isbn 10:B00J5KHWV6
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
serie:Kindle-editie
gewicht Die krag van die Heilige Gees (eBoek): Skielik was daar 'n geluid uit die hemel soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. Hand. 2:2 [Kindle-editie]:425 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.