V-verhale (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Welkom in die wêreld van die Volksvagina. Sy is bevry, begeesterd en baie, baie stout (en snaaks). Hierdie is nie chick-lit nie - hierdie is komiese en intellektuele klit-lit op sy beste! Die destydse Vagina Monologues (en die Afrikaanse verwerking) het die kollig geplaas op hoe vroue hul vaginas en vrouwees beskou. V-verhale neem hierdie konsep 'n stappie verder en bevry die vagina en die vrou selfs méér - deur verskillende vaginas self aan die woord te stel! Die resultaat is skreeusnaakse en dikwels erotiese stories oor hoe die vagina haar "eienares", haarself en mans/seks ervaar.Kom los ... Laat jou meesleur deur die sappigheid van die Volksvagina.

De auteur:Erla-Mari Diedericks
Isbn 10:B00A5105FO
Uitgeverij:Boekemakranka
Paperback boek:66
serie:Kindle-editie
gewicht V-verhale (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:170 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.