Op geen man se bevel nie (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Die skokverlowing van die eeu! Dit lyk of ons gunstelingrabbedoe, die berugte Aiesha Adams, probeer verander. Bronne onthul dat sy nie net tans in die Skotse platteland wegkruip saam met die aantreklike aristokraat James Challender nie, maar die paartjie is in die geheim verloof! Ons het nog altyd ’n sagte plekkie vir Aiesha gehad. Met haar ongelukkige kinderdae wat haar oral volg, weet ons haar wilde streep steek iets meer weg. En ons het gedink Aiesha en James is geswore vyande . . . Maar as die vonke buite die slaapkamer spat, is die vuurwerk dalk net te veel om te weerstaan . . .

De auteur:Melanie Milburne
Isbn 10:B00YHDUV0U
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:159
serie:Kindle-editie
gewicht Op geen man se bevel nie (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:2230 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.