Ons twee saam (eBoek) [Kindle-editie]

ONS TWEE SAAM is die eerste boek deur die bekende skrywer en evangelis Angus Buchan wat spesifiek vir paartjies geskryf is. Angus deel sy perspektief op die huwelik en hoe om hierdie Godgegewe seëning te waardeer en te beskerm – iets wat hy al meer as 40 jaar saam met sy vrou, Jill, doen. Onderwerpe wat bespreek word, sluit in die kuns van hoflikheid, konflikhantering, bestuur van finansies, respek vir jou huweliksmaat, hoe om jou kinders groot te maak, dissipline in die huis, om ’n goeie voorbeeld te stel en om tyd saam met mekaar deur te bring. In ONS TWEE SAAM sal lesers goddelike wysheid en bemoediging vind wat hulle sal inspireer om hulle huweliksmaat te waardeer en om aan ’n huwelik te werk wat ’n leeftyd sal duur.

De auteur:Angus Buchan
Isbn 10:B00PYYL7CC
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:121
serie:Kindle-editie
gewicht Ons twee saam (eBoek) [Kindle-editie]:1193 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.