Die binnekamer (eBoek): Kom vind innerlike krag by God vir 'n lewe van oorwinning [Kindle-editie]

Om elke dag tyd te maak om stil te word voor God en ʼn spesiale plek daarvoor in te ruim, is baie belangrik, sê die bekende evangelis Angus Buchan in DIE BINNEKAMER. In hierdie heilige ruimte kan gelowiges onder andere:• stil by Jesus rus• God se stem hoor• die krag van die Woord ervaar• troos vind in moeilike tye• God se leiding soek om besluite te neem Angus Buchan se verhale uit sy eie lewe, en dié van groot Christene uit die geskiedenis en die Bybelse tyd wys watter belangrike rol hierdie spesiale alleen-tye saam met God in mense se lewens gehad het. Lesers sal gou sien dat kwaliteit-tyd saam met God hul lewe, lewensuitkyk en die impak wat hulle op hul gemeenskap maak, kan verander. DIE BINNEKAMER is bedoel vir elkeen wat ’n inniger wandel met die Here wil beleef.

De auteur:Angus Buchan
Isbn 10:B00J09ZC0K
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:91
serie:Kindle-editie
gewicht Die binnekamer (eBoek): Kom vind innerlike krag by God vir 'n lewe van oorwinning [Kindle-editie]:2272 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.