Gesprekke met God (eBoek): Gebede vir 'n dieper verhouding met God [Kindle-editie]

Die meeste mense sukkel om daagliks tyd saam met God in gebed deur te bring. Bekende skrywer en evangelis Angus Buchan wil hê mense moet bewus bly daarvan dat stiltetyd saam met God een van die sleutels bly tot ’n dieper verhouding met die Skepper. GESPREKKE MET GOD bevat 40 gebede, elk met spesiaal-uitgesoekte teksverse en ’n kerngedagte deur Angus. Van die temas sluit in: vertrou op God, keer terug na jou eerste liefde, berou, die belangrikheid van gebed en die noodsaaklikheid van familietyd. In GESPREKKE MET GOD sal lesers bemoediging vind om sake van ewigheidswaarde in hul lewe te prioritiseer en vas te staan in die geloof met hul oë op Jesus Christus.

De auteur:Angus Buchan
Isbn 10:B00IMC6F98
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:104
serie:Kindle-editie
gewicht Gesprekke met God (eBoek): Gebede vir 'n dieper verhouding met God [Kindle-editie]:2579 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.