Pa's en seuns (eBoek): Jou verlede bepaal nie jou toekoms nie [Kindle-editie]

Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daargestel het. God het pa’s gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en ’n voorbeeld vir hulle seuns te wees. Angus Buchan moedig pa’s in PA’S EN SEUNS aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Die boek moedig terselfdertyd ook seuns aan om hul verhouding met hulle pa te koester en so een van dié belangrikste gesinsbande te versterk. Temas wat in PA’S EN SEUNS bespreek word, sluit in: ’n pa se aanvaarding, rolmodelle, genade en respek, nederigheid teenoor hoogmoed, opoffering, wat maak iemand ’n pa en onversetlike liefde. PA’S EN SEUNS sal elke pa oortuig om die pa te wees wat God wil hê hy moet wees en wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal hê.

De auteur:Angus Buchan
Isbn 10:B00UV621SC
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:148
serie:Kindle-editie
gewicht Pa's en seuns (eBoek): Jou verlede bepaal nie jou toekoms nie [Kindle-editie]:992 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.