Naakstudie van 'n boeremeisie (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Hartroerend mooi, beskryf Wilna Snyman die titelgedig van dié debuutbundel. Soos 'n beeldhouer die beeld in die marmer sien en alle onnodige stukkies wegkap, sodat net die naakte beeld oorbly. Bloot beeld. Hierdie debuut digbundel is die digter se siel in al sy naaktheid, met alles wat onnodig is, weggekap. Dit spreek oor haar onderliggende verhouding met die vier elemente van lewe, aarde, vuur, water en lug, soos ervaar in haar alledaagse lewe.

De auteur:Marlene Jordaan
Isbn 10:B008YITNYO
Uitgeverij:Boekemakranka
Paperback boek:50
serie:Kindle-editie
gewicht Naakstudie van 'n boeremeisie (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:177 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.