Die teensinnige hertog (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Lucan St Claire weier om die vervloekte titel as die vyftiende hertog van Stourbridge te aanvaar. Hy wil niks van sy erfdeel weet, wat die statige herehuis in Gloucestershire insluit nie. Wanneer hy gedwing word om daarheen terug te keer, neem hy sy nuwe persoonlike assistent saam. Die beeldskone Lexie Hamilton moet as afleiding dien . . . Lucan weet egter nie sy tydelike assistent is nie heeltemal wie sy voorgee om te wees nie . . . Maar wanneer hy uitvind, sal dit te laat wees!

De auteur:Carole Mortimer
Isbn 10:B00G46KC2A
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:163
serie:Kindle-editie
gewicht Die teensinnige hertog (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:372 KB
Nieuwste boeken
Gerelateerde boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.