Die dokter se vlinderliefling (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Dokter Dartagnan Freeman is nie in die wolke daaroor om dokter Emmy touwys te maak nie – en nog minder in sy skik toe hy ontdek sy is die sosiale vlinder Emerson-Rose Jofille! Emmy is grootgemaak vir ’n rol in die sosiale kringe, maar sy is vasbeslote om haar stroewe baas te wys dat sy meer toegewyd is aan geneeskunde as aan glanspartytjies. Gou ontdek Dart dat die glinstermeisie ook ’n warm en deernisvolle dokter is . . . Kan Australië se medialiefling weer sy hart laat lewe? En daardie dag, toe hul soen die opskrifte in die poniekoerante haal, besluit Dart dis tyd om die verlowing waarvoor Sydney so lank gewag het aan te kondig . . .

De auteur:Lucy Clark
Isbn 10:B00I0RQNEC
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:186
serie:Kindle-editie
gewicht Die dokter se vlinderliefling (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:353 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.