Die nuwe dokter op die dorp (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Een maand om haar liefde te wen! Dit sal baie maklik wees om op dokter Richard Allington – pas terug van romantiese Parys – verlief te raak. Maar Bergan Moncrief, hoof van die noodgevalleafdeling, het nie baklei om bo uit te kom en haar veelbewoë jeug te bowe gekom om bloot ’n merkie op ’n sjarmante wêreldreisiger se kerfstok te word nie. Veral nie een wat net vir ’n maand op die dorp is nie . . . Maar Richard weet dadelik Bergan is spesiaal en anders as enige ander vrou wat hy al teëgekom het. Die aantreklike wewenaar besef hy is gereed om weer sy hart op die spel te plaas, maar dit gaan al sy sjarme kos om Bergan te oorreed dat hy ernstig is – en die tyd word min . . .

De auteur:Lucy Clark
Isbn 10:B00QFHG1A0
Uitgeverij:Jacklin Enterprises; 1 editie
Paperback boek:180
serie:Kindle-editie
gewicht Die nuwe dokter op die dorp (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:664 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.