Die gefolterde dokter vind berusting (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Is dit dalk sy tweede kans op geluk? ’n Nuwe werk. ’n Nuwe begin. Sal dit dokter Marc Bailey help aanvaar die dood van sy vrou en hulle ongebore kindjie is nie sy skuld nie? Tye saam met Laurie Grant en haar dogtertjie Izzy maak hom gelukkig, maar bring ook hartseer. Hy behoort sy rug op hulle te keer, maar Laurie en Izzy laat Marc besef elke mens verdien ’n tweede kans op geluk.

De auteur:Kate Hardy
Isbn 10:B00K4YHY9C
Uitgeverij:Jacklin Enterprises; 1 editie
Paperback boek:178
serie:Kindle-editie
gewicht Die gefolterde dokter vind berusting (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:732 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.