'n Afspraak met die ysprinses (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Gekoop deur ’n onweerstaanbare dokter – wat haar emosies en sinne op hol jaag . . . Die terughoudende dokter Abigail Smith, spesialis-in-opleiding en dogter van ’n rockster, probeer altyd uit die kollig bly. Maar dit het haar die reputasie as die hospitaal se “ysprinses” besorg – iets wat sy vasbeslote is om af te skud. Dit is hoekom sy op die verhoog is, te koop aan die hoogste bieër vir haar hospitaal se liefdadigheidsveiling. Abby verwag nie dat iemand op ’n afspraak met haar gaan bie nie en is verstom toe die hospitaal se hartebreker en gesogte vrygesel, dokter Lewis Gallagher, haar koop. En hy is van plan om Abby van haar terughoudendheid te genees . . .

De auteur:Kate Hardy
Isbn 10:B00O1V4F6E
Uitgeverij:Jacklin Enterprises; 1 editie
Paperback boek:180
serie:Kindle-editie
gewicht 'n Afspraak met die ysprinses (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:718 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.