Waag dit al is jy bang (eBoek): Jy kan jou vrese oorkom en die lewe geniet [Kindle-editie]

Vrees oor die algemeen het ’n uitwerking op hoe ons volheid leef, en hou ons terug van dit wat ons lewens verryk en ook die lewens van ander. Maar jou lewenskwaliteit sal verbeter wanneer ons leer om te midde van vrees, waagmoedig te wees.In Waag dit, al is jy bang, verduidelik Joyce Meyer hoe Christene die verlammende krag van vrees kan oorwin deur bloot die Here aan te roep. ‘Moenie vrees nie’ kom regdeur in die Bybel voor. God weet sy kinders sal met vrees gekonfronteer word, maar Hy kan ons help om dit teen te staan.Dit is jou reg as erfgenaam omdat jy ’n kind van God is, om die lewe voluit te leef en te geniet. Joyce bemoedig jou om met ’n verwagting te leef terwyl jy leer om jou vrees te oorwin, om te word wat God wil hê jy moet wees en om te doen wat Hy wil hê jy moet doen.Met ’n kombinasie van persoonlike insig en bemoedigende Skrifgedeeltes, sal hierdie boek jou help om met God se krag jou vrese te oorwin en die beste te bereik wat jy kan.

De auteur:Joyce Meyer
Isbn 10:B011CLLB1W
Uitgeverij:Struik Christian Media
Paperback boek:208
serie:Kindle-editie
gewicht Waag dit al is jy bang (eBoek): Jy kan jou vrese oorkom en die lewe geniet [Kindle-editie]:602 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.