Die krag van dankbaarheid (eBoek): 365 dagstukkies [Kindle-editie]

Joyce Meyer glo dat daaglikse dank aan God ’n positiewe uitwerking op ons lewens sal hê. Wanneer ons ’n oomblik stil word om God se seëninge raak te sien, bring dit vrede en rustigheid in ons gemoed.In hierdie 365 dagstukkies bied Joyce Meyer ’n inspirerende boodskap wat ’n gesindheid van dankbaarheid in ons harte sal laat posvat. Deur bemoedigende Skrifgedeeltes illustreer sy God se oneindige liefde, sy onuitputlike genade en altyd beskikbare teenwoordigheid. Namate ons ’n nuwe lewensuitkyk ontwikkel, sal ons meer van God se goedheid begin raaksien en toenemend geseën word deur sy oorvloedige genade.Elke dagstukkie sluit ook ’n dankgebed in sodat jy elke dag gereed kan wees om verander te word deur die krag van ’n dankbare hart.

De auteur:Joyce Meyer
Isbn 10:B011CLKTXI
Uitgeverij:Struik Christian Media
Paperback boek:368
serie:Kindle-editie
gewicht Die krag van dankbaarheid (eBoek): 365 dagstukkies [Kindle-editie]:708 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.