Leef gesond, wees gelukkig (eBoek): 12 Sleutels vir fisieke en emosionele gesondheid [Kindle-editie]

Die liggame wat God ons gegee het stel ons in staat om ’n vervulde lewe te lei, goeie dade te doen, en by te dra tot geestelike groei. Om dit te kan doen, moet ons sorg dat ons ons liggame oppas. Ons moet ’n gesonde liggaam, siel en gees handhaaf. In die wêreld waarin ons leef, is dit egter baie maklik na te laat om goed na onsself om te sien. In Leef gesond, wees gelukkig gee Joyce Meyer twaalf sleutels wat sal keer dat jy in swak gewoontes verval. Sy bied vyf maniere om jou fisieke en geestelike welstand te bevorder, en gee nuttige hulpbronne.Die twaalf sleutels is:Vra God se hulpLeer om jou liggaam lief te hêBemeester jou metabolismeOefenEet gebalanseerdDrink waterDink oor wat jy eetStil jou geestelike hongerOntlaaiLeef met die regte visieMaak dit maklikNeem verantwoordelikheidOok ingesluit: ‘Jou sleutels tot goeie gesondheid’ waar jy kan tredhou met die twaalf aksies wat jy gekies het om deel te maak van jou lewe, en ’n ‘Daaglikse doenlys’ vir goeie gesondheid.

De auteur:Joyce Meyer
Isbn 10:B011CLL19E
Uitgeverij:Struik Christian Media
Paperback boek:112
serie:Kindle-editie
gewicht Leef gesond, wees gelukkig (eBoek): 12 Sleutels vir fisieke en emosionele gesondheid [Kindle-editie]:573 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.