Spoor na liefde (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Spoor na liefde is aanvanklik as Hart se spoor deur Hartbees Uitgewers as boek en e-boek gepubliseer. Ek het sy regte teruggevra, en publiseer hom nou soos hy oorspronklik by Crink as boek en e-boek verskyn het. Met wraakplanne in haar hart, keer Nina terug na haar erfplaas. Die teiken van haar wraak, is Tjaart, die pa van haar aangenome kind, Engela. Tjaart het Nina se niggie in die steek gelaat toe sy verwagtend was en haar niggie is kort na die kind se geboorte dood. Haar eerste plan is om Tjaart smoorverlief op haar te maak, wat sy maklik regkry, en dan opsy te stoot. Maar dan verskyn Tjaart se aantreklike broer, Chris, op die toneel, en dit stuur haar planne heel in die war. ________________________________________

De auteur:Rika du Plessis
Isbn 10:B00HFXREV8
Uitgeverij: Amazon Media EU S.à r.l.
Paperback boek:127
serie:Kindle-editie
gewicht Spoor na liefde (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:398 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.