So lief het God die wereld gehad ... (eBoek): Gedagtes oor die ware betekenis van Paasfees [Kindle-editie]

Paasfees is ’n tyd om werklik stil te word en opnuut bewus te word van God se onvoorwaardelike liefde vir sondaarmense. SO LIEF HET GOD DIE WÊRELD GEHAD ... bestaan uit 15 kort hoofstukke met Skrifgedeeltes asook aanhalings deur bekende Suid-Afrikaanse sowel as internasionale skrywers oor Jesus se lewe en sterwe. Hierdie boekie dra Christus se verhaal en sy boodskap wat vandag nog staan uitstekend oor. Temas soos die profesie oor die Messias, beloftes wat vervul moet word, ons Verlosser, die pad na Golgota, die kruis en die leë graf word aangeraak in hierdie spesiale geskenkboekie met sepia-foto’s. SO LIEF HET GOD DIE WÊRELD GEHAD ... is ideaal vir evangelisasie en verseker lesers opnuut dat Jesus vir ons sonde betaal het sodat ons vir altyd in ’n hegter verhouding met God kan leef.

De auteur:Christelike Uitgewersmaatskappy
Isbn 10:B00KTEPNR2
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:43
serie:Kindle-editie
gewicht So lief het God die wereld gehad ... (eBoek): Gedagtes oor die ware betekenis van Paasfees [Kindle-editie]:528 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.