Goue leierskap: LESSE UIT 'N LEEFTYD VAN LEIERSKAP [Kindle-editie]

In Goue leierskap deel Maxwell sy belangrikste lesse uit ’n leeftyd van leierskap. Hy het uit ervaring en foute agtergekom wat dit beteken om ’n leier te wees. Die lesse wat hy geleer het, skryf Maxwell, is persoonlik en dikwels eenvoudig, maar tog kan dit’n groot verskil maak. ‘Ek het my lewe lank daarna gedelf. Ek beskou elke hoofstuk as ’n klont goud. In die hande van die regte persoon kan dit die waarde van hul leierskap geweldig verhoog.’In sy kenmerkende, op-die-man-af maar kragtige styl neem Maxwell in Goue leierskap die rol van ’n mentor in.

De auteur:John C Maxwell
Isbn 10:B00I0C4D4Y
Uitgeverij:Struik Christian Media
Paperback boek:304
serie:Kindle-editie
gewicht Goue leierskap: LESSE UIT 'N LEEFTYD VAN LEIERSKAP [Kindle-editie]:484 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.