Wanneer hemel en aarde ontmoet: Ervaar elke dag 'n lewe van wonderwerke [Kindle-editie]

’n Lewe van wonderwerke is moontlik!As jy al ooit in God se bonatuurlike krag wou lewe en wandel, is dit nou jou kans! Dit is waarlik moontlik vir mense om wonderwerke te beleef – Christus het immers aarde toe gekom om ons die weg te wys. As ons ons identiteit in Hom herontdek, sal ons begin om God se beloftes oor wonderwerke te ervaar. Wanneer Hemel en aarde ontmoet het reeds baie gelowiges gehelp het om ’n lewe van wonderwerke te lei. Hier sal jy leer om:In God se beloftes te beweegJou ware identiteit te herontdekIn God se bonatuurlike krag te leefAs jy nie elke dag wonderwerke beleef nie, is jy nie besig om jou geboortereg op te eis nie. Met Wanneer hemel en aarde ontmoet lê Bill Johnson ’n stewige Bybelse grondslag wat jou self help om in die uitsonderlike krag van God te leef. Die wysheid in hierdie boek sal jou lei na ’n wêreld van opwindende, Geesvervulde tekens en wonders!

De auteur:Bill Johnson
Isbn 10:B00I0C4OTS
Uitgeverij:Struik Christian Media
Paperback boek:272
serie:Kindle-editie
gewicht Wanneer hemel en aarde ontmoet: Ervaar elke dag 'n lewe van wonderwerke [Kindle-editie]:461 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.