Wen met gesindheid: Jou gesindheid kleur elke aspek van jou lewe in. Dit is jou gemoed se verfkwas [Kindle-editie]

Leierskapkenner John C. Maxwell wys lesers in Wen met gesindheid hoe om die gesindheid van ’n wenner te ontwikkel deur hul pad na sukses oop te dink, asook hoe om hul gesindheid in hul grootste bate te omskep. Ontdek saam met Maxwell die geheim van sukses.Dié praktiese boek met sy aantreklike ontwerp, luukse sagteband-omslag in Italiaanse leer en elegante kleur-drukwerk binne, help lesers om alles wat Maxwell sê, op hul eie lewe van toepassing te maak. Dit is ook die ideale geskenk om daardie suksesvolle persoon in jou lewe te help om die geheim tot nog groter hoogtes te ontdek.

De auteur:John C Maxwell
Isbn 10:B00I0C4LPK
Uitgeverij:Struik Christian Media
Paperback boek:130
serie:Kindle-editie
gewicht Wen met gesindheid: Jou gesindheid kleur elke aspek van jou lewe in. Dit is jou gemoed se verfkwas [Kindle-editie]:503 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.