Die Verhaal van Racheltjie de Beer (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Die De Beers word gedwing om tydelik ’n heenkome op ’n plaas in die Oos-Vrystaat te soek nadat hulle wa gebreek het. Dis winter, en soos die donker sneeuwolke oor die Drakensberg aanrol, word die gesin deur tragedie getref.Geïnspireer deur die verhaal wat van geslag tot geslag oorvertel word, is hierdie die storie van swaarkry, opoffering en onbaatsugtige liefde, wat hom tydens die laat 1800’s in Suid-Afrika afspeel.“Die verhaal van Racheltjie de Beer het universele trefkrag, en Brett Michael Innes se vertolking, met die enkele feite tot sy beskikking, asook die kreatiewe uitbou van die res van die verhaal, spreek van ’n sensitiewe insig in en empatie met die karakters wat deur tragedie met ’n pynlike verlede moes vrede maak.” Die ErfenisstigtingBINNEKORT TE SIEN IN ROLPRENTTEATERSwww.youtube.com/watch?v=P8RlhzPe1rU

De auteur:Brett Michael Innes
Isbn 10:B008UNUGQ2
Uitgeverij:Naledi
Paperback boek:304
serie:Kindle-editie
gewicht Die Verhaal van Racheltjie de Beer (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:340 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.