Liefde vir Lienke (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Lienke se lewe verander soos handomkeer toe sy 'n ongewenste swangerskap beëindig. Haar voorheen sprokiesagtige verhouding met haar droomman, Gerhard, sterf dieselfde oomblik. Haar sorglose, opgeruimde geaardheid verander en haar daaglikse bestaan word 'n stryd om God se vergifnis te probeer verdien. 'n Baba om op te maak vir die een wat sy vermoor het, word 'n obsessie. Daarvoor moet sy vir al wat sy werd is, klou aan 'n verhouding wat reeds skipbreuk gely het. Met 'n man wat alles geword het waarvan sy wil weghardloop.

De auteur:Elaine Marais
Isbn 10:B00GMIZOLE
Uitgeverij:Naledi
Paperback boek:147
serie:Kindle-editie
gewicht Liefde vir Lienke (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:431 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.