Wat sê die prokureur?: Regsake wat jou raak (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Die afgelope 21 jaar lank bemagtig Igna Klynsmith luisteraars deur sy RSG-program Regsake met kundige raad en praktiese insig oor regsake wat elkeen raak. Na aanleiding van die groot reaksie op sy program het hy en sy spesialisgaste ’n bruikbare bundel saamgestel wat praktiese regsadvies bied. Dit bevat ’n keur uit regsake van algemene belang asook hofsake wat die wêreld laat regop sit het. Wat sê die prokureur? wil jou as leser bemagtig met deskundige advies sodat jy ingelig is en weet waar om hulp te kry. Igna bring jou selfs tot binne die hofsale waar opspraakwekkende sake afspeel: gifmoordenaresse, Nuremberg, Nelson Mandela en Rivonia, ’n hofsaak teen kewers ...

De auteur:Igna Klynsmith
Isbn 10:B00LHX5YOG
Uitgeverij:Naledi
Paperback boek:237
serie:Kindle-editie
gewicht Wat sê die prokureur?: Regsake wat jou raak (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:2592 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.