Homoseksualiteit: 'n Studie deur die ouers van 'n gay seun (English Edition) [Kindle-editie]

“Om gay te wees, is nie sonde nie, net soos linkshandigheid en blou oë ook nie sonde is nie. Jy kan nie kies om heteroseksueel te wees of te word as jy kern-homoseksueel is. Dit is van die bevindinge wat Geoff en Eileen Stenekamp gemaak het nadat hulle baie navorsing oor homoseksualiteit gedoen het. Hulle móés, want hulle seun is gay en as gelowige ouers wou hulle te wete kom wat die Bybel en die wetenskap régtig hieroor te sê het.Uiteindelik het hulle tot duidelikheid en vrede gekom en kon hulle die Here dank vir hul gay seun wat hulle lewe in baie opsigte verryk en verdiep het. Hierdie boek is bedoel vir gelowige gay mense en húlle mense. En dis ook vir almal wat dit nog waag om gays met die nek aan te kyk.”- Dr Frits Gaum

De auteur:Geoff en Eileen Stenekamp
Isbn 10:B00F6U99Z6
Uitgeverij:Naledi
Paperback boek:60
serie:Kindle-editie
gewicht Homoseksualiteit: 'n Studie deur die ouers van 'n gay seun (English Edition) [Kindle-editie]:195 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.