Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek): Die Bybel uitgele vir eietydse toepassing [Kindle-editie]

DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.

De auteur:Fika Janse van Rensburg
Isbn 10:B00JBF2SZA
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
serie:Kindle-editie
gewicht Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek): Die Bybel uitgele vir eietydse toepassing [Kindle-editie]:17052 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.