Blinde Kol [Kindle-editie]

Blinde kol is die tweede boek in die Offerkind-reeks wat begin het met Onthou jymy? Dit vertel die verhaal van Izak Mostert wat na sy geslaagde beenmurgoorplantingen die amputasie van sy bene, stadig weer sy lewe aanmekaar begin las.Hy is verbitterd oor verskeie dinge: sy vrou en kind wat in ’n kaping gesterf het,sy aangenome status en gevoel van verwerping, sy amputasies en kanker en diefeit dat sy tydrendae verby is.Hy lei ’n lewe van ontkenning en het sogenaamde blinde kolle, dinge waarvan hynie wil weet en erken nie.Vir Izak is dit moeilik om aan God se vaderhart te glo en ook dat hy ’n God vangenade is.Maar die nuus dat Emma Opperman sy tweelingsuster is en haar motivering ommeer van haar herkoms te wete te kom, oortuig Izak om haar te help met haarsoektog om hulle biologiese ouers te vind.Hy word tydens sy herstel ondersteun deur Emma se vriendin, Simona, en daarontstaan ’n vriendskap tussen hulle. Stadig bemeester hy sy kunsbene, en daar ishoop dat hy weereens sy tydwedrenmotor kan bestuur. So kom daar ’n nuwe vrouin sy lewe, die pragtige, blinde rooikop, Jody Muller.Sal Izak en Emma hulle biologiese ouers vind? Wat van die eienaardige omstandigevan hulle geboorte en die raaisel oor hulle verlore aannemingsdokumente? Enwat gaan gebeur in sy verhoudings met Simona en Jody? Sal Izak leer uit sy lewehoe om die Vaderhart van God te vind en weer vir ander te begin omgee?

De auteur:Elize Parker
Isbn 10:B00I0C4G8W
Uitgeverij:Struik Christian Media; 1 editie
Paperback boek:208
serie:Kindle-editie
gewicht Blinde Kol [Kindle-editie]:621 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.