'n Splinternuwe Huwelik in 30 Dae: 'n Wenresep vir 'n vreugdevolle verhouding vir altyd [Kindle-editie]

Jy kan in net 30 dae jou huwelik in ’n splinternuwe, vervullende een omskep wat ’nleeftyd sal hou.Is daar iets fout met jou huwelik en weet jy nie hoe om dit reg te maak nie? Ofhet dít wat jy al probeer het, nie gewerk nie?Deur Dr. Doug Weiss se raad te volg kan jy in net 30 dae ’n splinternuwe, vervullendehuwelik hê. Jy kan leer om van voor af verlief te raak op mekaar deurweer op ’n geestelike, emosionele en seksuele manier te kliek.Jy sal die volgende ontdek:• Gewoontes wat ’n mens moet kweek om geestelik te kliek• Basiese beginsels om weg te beweeg van ’n ongesonde emosionele verhouding• ’n Oplossing om vernietigende struikelblokke te oorkom• Maniere om groter intimiteit te skep.Sit die vonk terug in jul verhouding en wees in die tipe huwelik wat Jesus vir joubedoel het – ’n huwelik vol vreugde, liefde en passie.

De auteur:Douglas Weiss
Isbn 10:B00I0C4EP2
Uitgeverij:Struik Christian Media; 1 editie
Paperback boek:265
serie:Kindle-editie
gewicht 'n Splinternuwe Huwelik in 30 Dae: 'n Wenresep vir 'n vreugdevolle verhouding vir altyd [Kindle-editie]:543 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.