Oordenkings uit Oortref jouself: 90 Dagstukkies om jou lewe dag vir dag te verbeter [Kindle-editie]

God het jou nie geskep om ‘n doodgewone lewe te lei nie – jy is geskep om uit te styg!Joel Osteen gee sewe kernbeginsels om jou lewe te verbeter en te verryk:Reik steeds voorentoeWees positief teenoor jouselfOntwikkel beter verhoudingsOntwikkel beter gewoontesMaak vrede met jou omstandighedeOntwikkel jou innerlike leweBly geesdriftig oor die leweHierdie kernbeginsels in Oordenkings uit Oortref jouself is opgedeel in 90 dagstkkies sodat jy dit stap vir stap deel kan maak van jou lewe. Elke oordenking bevat ‘n Skriflesing, teksvers, gebed en gedagte vir die dag, asook persoonlike voorbeelde om te wys hoe hierdie sewe beginsels daagliks toegepas kan word.

De auteur:Joel Osteen
Isbn 10:B00I0C4XRG
Uitgeverij:Struik Christian Media; 1 editie
Paperback boek:273
serie:Kindle-editie
gewicht Oordenkings uit Oortref jouself: 90 Dagstukkies om jou lewe dag vir dag te verbeter [Kindle-editie]:455 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.