Jou beste lewe begin elke oggend [Kindle-editie]

Jou beste lewe begin elke oggend is saamgestel uit Joel Osteen se uiters gewilde Jou beste lewe nou! Die dagstuk¬kies is geskryf om jou te inspireer om God hartstogtelik lief te hê en Hom met ywer te aanbid. Die sleutel tot hoe jy jou beste lewe kan leef, begin met hoe jy elke nuwe oggend be¬nader, want vandag is die enigste dag wat jy het. Jy kan niks omtrent die verlede doen nie en jy weet nie wat die toekoms inhou nie. Hierdie dagstukkies bied jou die sleutel om die deur tot ’n voller lewe te ontsluit. Dit is ’n wegspringplek wat jou sal help om nader aan God te kom en die hindernisse te oorkom wat jou daarvan weerhou om jou beste lewe nou te leef.

De auteur:Joel Osteen
Isbn 10:B00I0C4PNS
Uitgeverij:Struik Christian Media; 1 editie
Paperback boek:386
serie:Kindle-editie
gewicht Jou beste lewe begin elke oggend [Kindle-editie]:571 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.