Glo dat jy Kan: Maak God se visie vir jou 'n werklikheid [Kindle-editie]

Ontdek God se droom vir jou lewe! Beweeg nader aan die droom wat God vir jou het en laat dinge gebeur!Daar is drie struikelblokke wat ons daarvan kan weerhou om ons diepste begeertes en drome ‘n werklikheid te maak. In Glo dat jy kan ondersoek die New York Times topverkoperskrywer, Jentezen Franklin, hierdie drie dinge en identifiseer hy die stappe wat ons moet volg om ‘n punt van vervulling te bereik.Ontdek saam met Franklin:• Die krag van ‘n onvergeetlike droom• Die beginsels wat ons moet verstaan om ons drome tot uiting te bring• Sie stadiums waardeur ons moet gaan om ons drome te verwesenlikGlo dat jy kan help jou op ‘n praktiese manier om God se droom vir jou lewe ‘n werklikheid te maak en vervuld te leef.

De auteur:Jentezen Franklin
Isbn 10:B00I0C4J34
Uitgeverij:Struik Christian Media; 1 editie
Paperback boek:181
serie:Kindle-editie
gewicht Glo dat jy Kan: Maak God se visie vir jou 'n werklikheid [Kindle-editie]:495 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.