Wees die pa wat sy nodig het (eBoek): Die onuitwisbare invloed wat 'n pa op sy dogter se lewe het [Kindle-editie]

Wees die pa wat sy nodig het is ’n oproep aan pa’s om die liefdevolle, aktief betrokke pa te word wat ’n dogter nodig het vir sukses in haar lewe en verhoudings.Die verhouding wat die meeste vir jou dogter saakmaak is nie die een met haar moeder nie – dit is die een met haar vader. Haar selfrespek, keuses, gedrag, karakter en selfs haar idees oor die keuse van ’n lewensmaat word direk gekoppel aan haar pa, wat die mees belangrike verteenwoordiger van die manlike spesie vir haar is.In Wees die pa wat sy nodig het wys Dr Kevin Leman jou om die taak van vaderskap afgehandel en goed afgehandel te kry, maar ook hoe om:Jou dogter te laat voel sy is uniek, spesiaal en gewaardeerDissipline op die regte manier toe te pas … wanneer dit nodig isHaar die waarheid te vertel oor wat ouens regtig dinkDie kritiese oog weg te draaiJou dogter voor te berei vir die lewe en verhoudingsukses Met ’n bietjie inspanning van jou kant af (en ’n paar Rand), kan jy die verhouding met jou dogter hê waarvan jy droom – gebaseer op wedersydse liefde en respek.

De auteur:Kevin Leman
Isbn 10:B011CLLCV6
Uitgeverij:Struik Christian Media
Paperback boek:205
serie:Kindle-editie
gewicht Wees die pa wat sy nodig het (eBoek): Die onuitwisbare invloed wat 'n pa op sy dogter se lewe het [Kindle-editie]:619 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.