Vandag se Christene is grootliks onkundig oor Satan se boosheid. Dit is hoekom die meerderheid Christene gebuk gaan onder vrees, gebind word deur verslawing en sondes, en uitmekaar geskeur word deur verhoudingsprobleme. Maar God het vir jou die algehele oorwinning gegee. In hierdie lewensveranderende boek leer John Osteen jou van die mag wat jy oor die vyand het wanneer die versoeker kom, hoe Jesus hierdie versoekings gehanteer het, hoe om geestelike oorlogvoering te doen, hoe om Satan se nederlaag te bewys, hoe om ’n oorwinnaarslewe te voer en soveel meer. Jou krag en mag oor die vyand sal kom wanneer jy praktiese, Bybelse kennis gebruik, en wanneer jy besef wat jy het deur die wonderlike verlossing van Jesus Christus en alles wat God jou gegee het in sy Woord. Soos wat jy meer kennis inwin oor die ware bonatuurlike krag van God, sal jy opstaan in oorwinning in elke area van jou lewe.
Populaire auteurs
Cram101 Textbook Reviews (948) J.S. Bach (447) Wolfgang Amadeus Mozart (305) Collectif (268) Schrijf als eerste een recensie over dit item (259) Doug Gelbert (238) Princess of Patterns (211) Charles Dickens (209) R.B. Grimm (197) Carolyn Keene (187) Jules Verne (183) Philipp Winterberg (180) William Shakespeare (174) Youscribe (172) Lucas Nicolato (169) Edgar Allan Poe (166) Herman Melville (166) Anonymous (165) Gilad Soffer (164) Robert Louis Stevenson (159)Populaire gewichtsboeken
418 KB 425 KB 435 KB 459 KB 445 KB 439 KB 386 KB 413 KB 493 KB 432 KB 455 KB 471 KB 421 KB 451 KB 485 KB 472 KB 416 KB 369 KB 419 KB 427 KB