Keuses wat jou lewe kan vernuwe (eBoek): Liefde, vergifnis, nederigheid [Kindle-editie]

Rick Warren sê dat die algemeenste vraag wat mense hom in sy eerste jare as pastor gevra het, die volgende was: ‘Waarom kan ek nie verander nie?’ Mense smag om te verander, maar is vasgevang in hul eie gedragspatrone. In Keuses wat jou lewe kan verander vernuwe gee Rick Warren praktiese riglyne vir spesifieke veranderings, en wys jou waar jy die krag kan vind om daardie veranderinge te bewerkstellig. Onderwerpe sluit in:Die keuse om meer liefdevol te weesKweek geduld’n Vreedsame lewe in ’n onrustige wêreld enAnder keuses wat jou lewe sal veranderNamate jy die waarheid van God se Woord saam in die krag van sy Gees toepas, sal jou lewe verander en sal jy bevry word om in ooreenstemming met God se wonderlike doel vir jou te lewe.

De auteur:Rick Warren
Isbn 10:B0158TJ6LG
Uitgeverij:Struik Christian Media
serie:Kindle-editie
gewicht Keuses wat jou lewe kan vernuwe (eBoek): Liefde, vergifnis, nederigheid [Kindle-editie]:492 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.