Jesus, ek wil net vra ... (eBoek): Gebede vir kinders [Kindle-editie]

In JESUS, EK WIL NET VRA ... skryf Anniéria spesiale gebede oor 31 onderwerpe vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Die onderwerpe is alfabeties gerangskik en elke gebed gaan saam met ’n gepaste skets en Bybelvers oor dieselfde onderwerp om kinders aan te moedig om ook in die Bybel te gaan lees oor die dinge waaroor hulle wonder. Anniéria eindig ook elke gebed met ’n spesiale riglyn om kinders te wys waarvoor hulle self kan bid. Gebede oor die volgende en vele meer onderwerpe is ingesluit: • angs• dood• eerlikheid• familie• gesondheid• geld• die Heilige Gees• jaloesie• kerk• liefde• mislukkings• ouers• Paasfees• teleurstellings JESUS, EK WIL NET VRA ... sal elke kind laat besef dat hy of sy oor énigiets met God kan en moet praat.

De auteur:Annieria McFarlane
Isbn 10:B00KDJ0P7Q
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:71
serie:Kindle-editie
gewicht Jesus, ek wil net vra ... (eBoek): Gebede vir kinders [Kindle-editie]:1617 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.