Is ons Bybels korrek?: Maak seker jy gebruik die regte Bybel! (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Daar is tans ‘n baie groot aanslag op die outentisiteit van die woord van God. Die kern van die aanslag op die woord van God is tweërlei van aard: Eerstens word daar van korrupte grondtekste gebruik gemaak tydens vertaling. Tweedens word die Bybels wat vanuit die korrekte grondtekste vertaal is se outentisiteit afgekraak. Hierdie boek bring u kortliks op hoogte met die nodige inligting om u in staat te stel om die regte Bybel te gebruik.

De auteur:ASR Martins
Isbn 10:B019ESWLE6
Uitgeverij:ASR Martins; 1 editie
Paperback boek:75
serie:Kindle-editie
gewicht Is ons Bybels korrek?: Maak seker jy gebruik die regte Bybel! (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:462 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.