Bybel gefundeerde leierskap: Leierskap volgens Bybelse voorskrifte (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Hierdie boek verduidelik hoe leierskap in die kerk funksioneer. Ware Bybel gefundeerde leierskap volgens Nuwe-Testamentiese voorskrifte is nie dit wat ons vandag in die kerk sien nie. Hierdie boek gebruik baie belangrike Skrifgedeeltes in die Bybel om aan die leser God se wil en doel met betrekking tot die funksionering van die vyfvoudige bedienaars te verduidelik. Hierdie boek gaan waarlik jou oortuigings oor kerkleierskap uitdaag en bevraagteken.

De auteur:ASR Martins
Isbn 10:B019EV4RC2
Uitgeverij:ASR Martins; 1 editie
Paperback boek:152
serie:Kindle-editie
gewicht Bybel gefundeerde leierskap: Leierskap volgens Bybelse voorskrifte (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:331 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.