Die waarheid omtrent bloedlynvloeke: Hierdie vals leerstelling ontmasker (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

“Die waarheid omtrent bloedlyn vloeke” is geskryf om hierdie vals leerstelling uit die woord van God te weerlê. Selfs in die Ou Testament was daar ‘n debat rondom hierdie onderwerp. God het self tot hierdie debat toegetree en dit finaal as ‘n vals leerstelling ontmasker. Kinders van God is werklik nie op hoogte met die woord van God met betrekking tot hierdie onderwerp nie. Hoewel die Bybel ast’ware hierdie leerstelling in soveel woorde baie duidelik bevestig as onsin en as ‘n vals leerstelling, veroorsaak onkunde steeds dat miljoene kinders van God onder hierdie juk gebuk gaan. Skrifgedeeltes uit die woord van God word in die boek gebruik om die bloedlyn vloeke leerstelling deeglik te weerlê.

De auteur:ASR Martins
Isbn 10:B019EUA9DO
Uitgeverij:ASR Martins; 1 editie
Paperback boek:385
serie:Kindle-editie
gewicht Die waarheid omtrent bloedlynvloeke: Hierdie vals leerstelling ontmasker (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:592 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.