God se Vaderhart: Leer God ken as 'n liefdevolle pa [Kindle-editie]

Vind jy dit moeilik om God as liefdevolle Vader te aanvaar?Wonder jy of Hy werklik omgee?Wonder jy soms wie en wat God werklik is?Is Hy ons absolute lojaliteit en toewyding waardig?Baie mense ken nie God as ‘n liefdevolle vader nie. Hulle dink Hy is ‘n veraf wese wat ons nie persoonlik kan ken nie en met wie ons nie ‘n persoonlike verhouding kan hê nie. Maar met die immergewilde God se Vaderhart help Floyd McClung ons om te ontdek dat niks verder van die waarheid verwyder is as hierdie siening van God as ‘n onpersoonlike krag wat uit die hemel op ons neergluur nie.Talle mense ly emosioneel weens diepliggende seerkry, vrees en verwerping deur hul aardse ouers en daarom vind hulle dit byna onmoontlik om God as deernisvolle vader te vertrou. McClung wil ons egter ‘n nuwe perspektief op God as vader gee – ‘n hemelse Pa wat volmaak en betroubaar is en een wat ons kan liefhê en vertrou.Deel saam met McClung in die wonder van God se Vaderhart: God sorg. God gee om. Jy kan God vertrou. Jy kan soos die verlore seun na God terug kom.

De auteur:Floyd McClung
Isbn 10:B00I0C4IP8
Uitgeverij:Struik Christian Media
Paperback boek:144
serie:Kindle-editie
gewicht God se Vaderhart: Leer God ken as 'n liefdevolle pa [Kindle-editie]:589 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.