Genesing vir trauma: In die Suid-Afrikaanse konteks [Kindle-editie]

Die woor 'trauma' beteken letterlik 'gewond'. In Suid-Afrika – met sy hoë voorkoms van geweldmisdaad, egskeiding en ander vorme van trauma – word die meeste mense in een of ander stadium emosioneel gewond. Indien daardie wonde nie onmiddelik behandel word nie, kan dit – net soos fisiese wonde – lei tot erge letsels wat later ’n mens se funksionering strem. Genesing vir trauma sal slagoffers van trauma en hul naasbestaandes help om die gevolge daarvan effektief en planmatig te hanteer. Dit behandel verskeie spesifieke trauma-situasies soos bankroof, kaping, selfmoord van ’n geliefde, verkragting, veelvuldige trauma en plaasmoorde, maar verskaf ook riglyne vir algemene emosionele herstel waarby elke mens sal baat. Genesing vir trauma is ’n nuttige hulpmiddel vir elke persoon wat ander wil help om trauma te verwerk en hul lewensreis weer doelgerig en met vreugde voort te sit.

De auteur:Yvonne Retief
Isbn 10:B00I0C4H2C
Uitgeverij:Struik Christian Media
Paperback boek:129
serie:Kindle-editie
gewicht Genesing vir trauma: In die Suid-Afrikaanse konteks [Kindle-editie]:616 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.