Dobbel met die troon (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Die sjeik speel met die doel om te wen! Die Kirse troon het geen aantrekkingskrag vir die plesiersoeker sjeik Kadir al-Hassan nie – sy herinneringe aan die koninkryk is so donker soos ’n woestynnag. Tog sal hy nie sy plig versuim nie. Kadir keer dus terug huis toe met ’n bruid wat so onvanpas is dat niemand sal wil hê hy moet koning word nie! Sy lankmoedige assistent Emily Bryant is die belangrikste mens in Kadir se hoëoktaanlewe en so te sê onsigbaar. Tot sy tot koninklike bruid bevorder word! Nadat hy hul huwelikstransaksie met ’n skroeiende soen verseël het, smag Kadir na meer . . . En hy moet besluit wat eintlik in sy koninklike beslissing op die spel is – sy woestynplig of Emily!

De auteur:Lynn Raye Harris
Isbn 10:B010FIOAMK
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:155
serie:Kindle-editie
gewicht Dobbel met die troon (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:1678 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.