Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering (eBoek) [Kindle-editie]

Wat behels geestelike oorlogvoering? Het jy enige spesiale opleiding nodig? Is dit nodig dat ons die bose konfronteer, of doen God dit vir ons? Hoe staan gelowiges in verhouding tot Satan en demone? Neil Anderson en Timothy Warner verskaf in Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering ’n oorsig van die stryd tussen God se koninkryk en die koninkryk van die duisternis. Ons het eerstens nodig om te weet wie ons in Christus is. Hierdie boek gee basiese praktiese opleiding om gelowiges te help om die oorwinning wat Christus oor die vyand behaal het op die kruis, daagliks toe te pas om ’n vol lewe te kan lei. Onderwerpe wat gedek word sluit in: ’n Bybelse wêreldbeskouing; Watter God dien ek?; ’n Onwillige vegter; Slaggereed; en baie meer. Gelowiges moet besef dat in Christus die stryd alreeds oorwin is aan die kruis. Leer hoe om vas te staan in geloof.

De auteur:Neil T Anderson
Isbn 10:B011CG01GI
Uitgeverij:Struik Christian Media
Paperback boek:101
serie:Kindle-editie
gewicht Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering (eBoek) [Kindle-editie]:1228 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.