Bestem vir geestelike groei [Kindle-editie]

Jy is bestem om geestelik te groei.Dirkie van der Spuy, leier van een van Suid-Afrika se mees dinamiese Christengemeentes, stip die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskyf die eenvoudige, maar lewensveranderende waarhede wat jou op hierdie pad sal lei, en wys onder meer op die belangrikheid van: WedergeboorteVervulling met die Heilige GeesGod se WoordGetuienisGehoorsaamheidDiensbaarheidInnerlike genesingElke hoofstuk word gevolg deur vrae vir individuele oordenking of groepbespreking. Alle gelowiges kan geestelik groei, nie net ’n uitverkore groep nie. Ontdek die waarhede wat jou sal lei op ’n dieper verhouding met God.Ontdek die heerlikheid van die vervulling, geestelike rykdom en roeping wat God vir jou bestem het.

De auteur:Dirkie Van der Spuy
Isbn 10:B00I0C4GVE
Uitgeverij:Struik Christian Media
Paperback boek:178
serie:Kindle-editie
gewicht Bestem vir geestelike groei [Kindle-editie]:525 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.