'n Soldaat se wraak (Intrige) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Hy moet haar beskerm; dis ’n taak wat hy nooit van die hand sal wys nie . . . Op hierdie uiters persoonlike sending kan die gewese spesiale soldaat Cole Bennett nie foute of emosies bekostig nie. Om geregtigheid te laat geskied vir iets wat jare gelede gebeur het, moet hy sy identiteit verdoesel en gans te na aan modeontwerper Skylar Pope kom. Maar om sy pruttende begeerte vir Skylar in toom te hou, is ’n stryd wat hy wat sou gee om te verloor. Meteens kom Skylar agter dat alles waarin sy glo ’n leuen is. Sy moet die waarheid uitvind en sal nie skroom om haar familie en Cole se wroegende geheime te konfronteer nie. Maar die versoeking van die plofbare aantrekkingskrag tussen haar en Cole is gevaarliker as enige verraad. Sy moet haar lewe op die spel plaas. Dis al kans wat sy en Cole dalk op ’n toekoms het.

De auteur:Alice Sharpe
Isbn 10:B00JBCFSKK
Uitgeverij:Jacklin Enterprises; 1 editie
Paperback boek:178
serie:Kindle-editie
gewicht 'n Soldaat se wraak (Intrige) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:699 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.