Een nag met die sjeik (Begeerte) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

“Ek het nog nooit daardie nag vergeet nie.” Hy het eens plig bo liefde gekies. Nou, om van sy skuldgevoelens en hartseer te ontsnap, soek die wewenaarkoning Rafiq Mehdi vertroosting by sy ou liefde, dokter Maysa Barad. Haar passievolle oorgawe laat hom besef dat Maysa die vrou is met wie hy moes getrou het. Pleks daarvan het sy geriefshuwelik niks anders as pyn en hartseer meegebring nie. Maysa – beeldskoon, toegewyd, deernisvol – word nou geag te onafhanklik te wees om ’n sjeik se bruid te word. Rafiq is dalk gereed om sy koninkryk op die spel te plaas om Maysa hierdie keer te kry, maar die waarheid omtrent Maysa kan Rafiq se wêreld onderstebo keer . . .

De auteur:Kristi Gold
Isbn 10:B00NIORD6Y
Uitgeverij:Jacklin Enterprises; 1 editie
Paperback boek:156
serie:Kindle-editie
gewicht Een nag met die sjeik (Begeerte) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:830 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.