7 ritmes binne 7 dae (eBoek): ... vir totaal toegewyde, Geesvervulde volgelinge van Jesus [Kindle-editie]

In vandag se gejaagde lewe is dit belangriker as ooit om in pas te kom met Jesus. Andries Enslin en Tom Smith bespreek in 7 RITMES BINNE 7 DAE hoe ons dit kan doen aan die hand van die volgende 7 ritmes:• God is liefde: God se liefde is onbeperk en alles is moontlik omdat Hy ons liefhet. Daarom moet ons ander liefhê.• God is beskikbaar: God is alomteenwoordig en ons moet inskakel by Hom en ander.• God is die weg: Hy is die weg tot genesing en wil hê ons moet in sy karakter groei.• God is Koning: Hy verwag van ons om alles te gebruik om sy koninkryk uit te brei.• God is drie-enig: Ons mag en kan ook nie alleen staan nie.• God is lief vir die wêreld: God red alle mense en is lief vir alle mense.• God is kreatief: God is alomteenwoordig en alwetend – en Hy gebruik alles in ons lewe met ’n doel. 7 RITMES BINNE 7 DAE is ideaal vir individue of kleingroepe en integreer Skrifuitleg met praktiese raad, oordenkings, besprekingsvrae en oefeninge. Hierdie boek, met sy wortels in die kykNET-program DIE WOORD, sal lesers inspireer om weer te besef God is oral en sy hartklop vir die wêreld moet weergalm in ons.

De auteur:Andries Enslin
Isbn 10:B00IUOJ7ZW
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:154
serie:Kindle-editie
gewicht 7 ritmes binne 7 dae (eBoek): ... vir totaal toegewyde, Geesvervulde volgelinge van Jesus [Kindle-editie]:1988 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.