Silwerstrome Vol Liefde: Volume 2 (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

"Met hierdie digbundel is die gedagtes en diep gevoelens van die digter vasgevang soos hy die pad aanskou op sy lewenstog. Die tweede bundel is weereens 'n opregte uitbeelding van die innerlike gevoel en emosies van menswees. Liefde, geloof, die pyn van teleurstelling, en nuwe hoop vir die toekoms vorm 'n goue draad deur die bundel wat die leser sal vasvang in die woorde van Raymond Bridges."

De auteur:Raymond Bridges
Isbn 10:B00L24RGPA
Uitgeverij:AuthorHouse
Paperback boek:108
serie:Kindle-editie
gewicht Silwerstrome Vol Liefde: Volume 2 (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:580 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.