Onwaarskynlike minnaar (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Hy is ontoeganklik met granietmondhoeke en ’n hele poolstreek in sy oë. Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir haar. En nou is hy terug met ’n beeldskone verloofde ... en die vreemdste troureëlings waarvan Bianca nog gehoor het. Al die jare was hy haar ouboet, haar ouers se grootmakkind in wie se warmte sy haar kon koester, veilig kon voel. Maar hierdie Henk is ’n vreemdeling, daar’s staal in sy oë. Bianca Malan se besluit dat hy haar nie weer gaan ontwrig nie, is vergeefs. Hy krap haar om, soos geen ander man voor hom kon regkry nie.

De auteur:Dirna Ackermann
Isbn 10:B00JLG2ETO
Uitgeverij:LAPA Uitgewers
Paperback boek:138
serie:Kindle-editie
gewicht Onwaarskynlike minnaar (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:492 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.